Skip to content

Madlanga-kommissie se ondersoek na politieke inmenging word Maandag agter geslote deure hervat [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie van ondersoek na bewerings van politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel hervat Maandag sy werksaamhede in die Bridgette Mabandla-Justisiekollege in Pretoria. Woordvoerder Jeremy Michaels sê as gevolg van die sensitiewe aard van die getuienis, beplan die kommissie om die verhore agter geslote deure te hou, wat beteken dat die media en publiek nie toegang tot die verrigtinge sal hê nie:

ENG MichaelsOnResumption