# Die polisie se senior forensiese ontleder, Meldon Mkhatshwa, sê vroeë ballistiese verslae in die moordsaak van die ingenieur Armand Swart bevat verskeie foute. Dit sluit in verkeerde saaknommers, foutiewe datums en verwarring tussen patrone en patroondoppies. Mkhatshwa het aan die Madlanga-kommissie verduidelik hoe hy die bewyse noukeurig nagegaan en behoorlik vergelyk het en sê dit dui op ‘n behoefte aan behoorlike forensiese prosedures:
Madlanga-kommissie ondersoek verskeie foute in vroeë ballistiese verslae [KLANK]
ENG MkhatshwaOnBallisticsReports