Skip to content

Madlanga-kommissie keur afstandgetuienisooreenkoms om veiligheidsredes goed [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het ‘n ooreenkoms tussen getuienisleiers en prokureurs vir News24 en Daily Maverick aanvaar dat getuie een, Mnr. X, vandag en môre om veiligheidsredes van ‘n afstand af en sonder kamera’s sal getuig. Getuienisleier Matthew Chaskalson sê vandag se getuienis sal verklarings en bewysstukke soos WhatsApp-gesprekke op die skerm vertoon. Kommissievoorsitter Regter Mbuyiseli Madlanga het die reëling bevestig en bygevoeg die finale uitspraak oor die oorblywende getuies sal op 23 Oktober gelewer word:

ENG-MadlangaOnWitness