# ‘n Voormalige lid van die politieke moorde-taakspan, kaptein Maxwell Wanda, het aan die Madlanga-kommissie gesê lede van die Valke het ingemeng en aggressief opgetree tydens die inhegtenisneming van die sakeman Katiso “KT” Molefe in Desember verlede jaar. Molefe word daarvan beskuldig dat hy opdrag gegee het vir die moord op die ingenieur Armand Swart. Wanda sê die Valke het onverwags in groot getalle by Molefe se huis in Sandhurst, Johannesburg, opgedaag, wat verwarring en spanning veroorsaak het:
Madlanga-kommissie hoor van Hawks se aggressiewe inmenging tydens Katiso “KT’ Molefe se inhegtenisneming [KLANK]
ENG WandaOnHawksDisruption