Skip to content

Madlanga-kommissie hoor Matlala-gesprekke dui op tenderbeskerming en ontbinding van taakspan oor politieke moorde [KLANK]

# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo sê WhatsApp-boodskappe waarby vermeende kartelbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala betrokke is, het dui op pogings om tenders te beskerm en om die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde te bevorder. In getuienis by die Madlanga-kommissie in Pretoria, sê Khumalo dat die boodskappe tussen Matlala en sakeman Brown Mogotsi ook bande met polisiebeamptes, moontlike betalings aan politici, en toegang tot ‘n kabinetslid uitwys. Hy sê die boodskappe dui aan hoe misdaadnetwerke probeer het om ondersoeke te beïnvloed:

ENG KhumaloOnChats