# Die Madlanga-kommissie in Pretoria sal nie vandag vergader nie, teneinde die regsgeding op te los oor die vraag of môre se getuie agter geslote deure sal praat. Die voorsitter van die kommissie, afgetrede adjunkhoofregter, Mbuyiseli Madlanga, sê die besluit volg op voortgaande veiligheidskwessies. Intussen het getuienisleier Adila Hassim WhatsApp-boodskappe namens getuie X oorhandig, waarin beweer word dat misdaadkenner Calvin Rafadi geld en gunste van sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala ontvang het in ruil vir gunstige mediadekking:
Madlanga-kommissie hervat Donderdag te midde van ‘n regsgeding oor geheime getuienis [KLANK]
ENG HassimOnFavours