Skip to content

Madlanga-kommissie bevraagteken Matlala se hoërisiko-vervoer [KLANK]

# Sandile Khumalo van die Madlanga-kommissie het die IDAC-ondersoeker Anthony Sehas uitgevra oor die besluit om die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala in ‘n klein voertuig van ‘n gevangenis in KwaZulu-Natal na een in Pretoria te vervoer. Daar was geen sekuriteit nie, hy was net geboei. Khumalo het uitgevra oor die risiko’s verbonde aan so ‘n operasie. Sehas het bevestig dat daar tydens die rit van byna ses uur, geen ondersteuning van Korrektiewe Dienste of gespesialiseerde sekuriteitspersoneel teenwoordig was nie:

ENG-Khumalo-SehasOnMatlalaTransport