# Die Madlanga-kommissie van ondersoek het begin met sy verhore oor misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, is die eerste getuie in die Brigitte Mabandla-justisiekollege in Pretoria. Die getuienisleier, Terry Motau, sê Mkhwanazi se plofbare bewerings sal openlik en onpartydig ondersoek word. Hy voeg by ‘n konsepverslag word binne drie maande verwag, en waarsku die belemmering van die ondersoek is ‘n strafregtelike oortreding:
Madlanga-kommissie begin met onpartydige ondersoek na Mkhwanazi se bewerings [KLANK]
ENG MotauOnInquiry