Skip to content

Macpherson verwelkom aanstelling van nuwe raad vir Onafhanklike Ontwikkelingstrust [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, verwelkom die Kabinet se aanstelling van ‘n nuwe raad vir die Onafhanklike Ontwikkelingstrust. Macpherson sê die stap bring ‘n einde aan onbestendigheid en leierskapsuitdagings by die trust. Macpherson het die uitgaande raad geloof vir hul pogings en sy vertroue uitgespreek in die nuwe raad se vermoë om goeie bestuur te herstel. Hy het die trust se belangrike rol met die lewering van maatskaplike infrastruktuur aan gemeenskappe in nood, herbeklemtoon:

ENG-MacphersonOnIDT