# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het ‘n begroting van 7,6-miljard-rand vir 2024/25 ter tafel gelê met die fokus op die stryd teen korrupsie, die doeltreffende lewering van infrastruktuur, asook die oorskakeling na digitale prosesse. Kernhervormings sluit in leefstyl-oudits, die stryd teen die konstruksiemafia, en die optimalisering van bates. Macpherson sê die departement moet wanbestuur beëindig en werkskepping aanmoedig. Hy beklemtoon dat die Uitgebreide Openbare Werkeprogram sal aanhou om sy mandaat uit te voer om armoede en werkloosheid te verminder:
Macpherson belowe hervorming en verantwoordbaarheid met R7,6-miljard Openbare Werke-begroting [KLANK]
ENG-MacphersonOnEPWP