Skip to content

Maatskappysluitings styg met 7% in Junie [KLANK]

# Statistieke SA sê besigheidslikwidasies is in Junie sewe-persent hoër as ‘n jaar gelede. Maatskappysluitings het met agt-persent gestyg, terwyl likwidasies van beslote korporasies met een-persent gestyg het. Onica Mushwana van Stats SA sê daar was in die eerste helfte van die jaar ‘n geringe algehele daling van een-persent in totale likdwidasies in vergelyking met die eerste ses maande van verlede jaar:

ENG MushwanaOnJuneLiquidations