# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling waarsku Suid-Afrikaners, veral jongmense, om waaksaam te wees omdat vals aanlyn werkaanbiedinge gebruik word vir mensehandel. ʼn Toenemende aantal jongmense is na swendel-ondernemings in Mianmar gelok nadat hulle oënskynlik wettige werkaanbiedinge in Thailand aanvaar het. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê die slagoffers word oor die grens na Mianmar geneem en gedwing om finansiële misdade in die kuberruim te pleeg:
Maatskaplike Ontwikkeling waarsku Suid-Afrikaners oor mensehandel deur vals werksaanbiedinge [KLANK]
ENG GodlwanaONHumanTrafficking