# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling vra die Posbank en die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA om rekenskap te gee van hulle gereedheid voor Maandag se vervaldatum van kaarte. Die migrasie van SASSA se gouekaart na die Posbank se swartkaart vind plaas weens kommer oor sekerheid. Die komitee se voorsitter, Bridget Masango, sê sy het voorheen kommer uitgespreek oor die instelling van swartkaarte, insluitend die probleme wat ouer en gestremde persone ervaar:
Maatskaplike Ontwikkeling-komitee vra dringende ingryping terwyl SASSA-kaart-sperdatum nader kom [KLANK]
ENG MasangoONIntervention