Skip to content

LUR in KZN waarsku – geen genade vir dronk en roekelose bestuurders hierdie Paasfees nie [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê dronk en roekelose bestuurders sal hierdie Paasfees tronk toe gestuur word. Duma het op die bekendstelling van die provinsie se padveiligheidsveldtog by die Mandeni Tol Plaza, gewaarsku wetsoortreders sal gearresteer word, en eers ná die vakansie vrygelaat word. Hy voeg by meer as 950 beamptes sal ontplooi word, met 24-uur patrollies en die nuutste tegnologie om oortreders te kan opspoor:

ENG DumaOnWarning