# Die ANC-vroueliga het adjunkpresident Lungi Mnganga-Gcabashe geloof vir haar leierskaprolle en langdurige aktivisme. Mnganga-Gcabashe is in KwaMashu gebore en het in haar leeftyd in verskeie rolle gedien, insluitend die voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Toerisme. Die voormalige premier van KwaZulu-Natal, Nomusa Dube-Ncube, het haar deurslaggewende rol beklemtoon in vredesonderhandelinge tydens onstuimige tye in die provinsie, haar onwrikbare verbintenis tot vroueregte en die opheffing van gemeenskappe. Sy word môre begrawe:
Lungi Mnganga-Gcabashe van ANC Vroueliga word onthou as kampvegter vir vroueregte [KLANK]
ENG-Dube-NcubeOnMnganga-Gcabashe