Skip to content

Lugondersteuning ontplooi om brandbestryding in Kloofnek/Tafelbergweg te versterk [KLANK]

# SANParke se brandbestuurspan in die Tafelberg Nasionale Park bestry steeds die veldbrand bo Kloofnek-hoek en die Tafelberg-kabelspoorstasie. Die brand het gister ontstaan. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê toestande was laasnag gunstiger as gevolg van ʼn ligter wind. Die brand kan egter vandag moontlik weer opvlam wanneer die temperatuur styg, veral in rotsagtige gebiede wat grondspanne nie maklik kan bereik nie:

ENG LouwONFire