Skip to content

Lindiwe Zulu kritiseer voorgestelde Amerikaanse sanksiewetsontwerp [KLANK]

# Lindiwe Zulu van die ANC het die voorgestelde Amerikaanse sanksiewetsontwerp teen ANC-leiers as ongelukkig beskryf. Dit volg nadat die Amerikaanse Buitelandse Sakekomitee die Wet op die Hersiening van Bilaterale Betrekkinge tussen die VSA en Suid-Afrika met 34 stemme teen 16 aanvaar het. In ‘n onderhoud met SABC News het Zulu gevra vir dialoog en verwys na ANC-steun in die VSA. Sy sê dis belangrik om bilaterale bande tot wedersydse voordeel te beskerm:

ENG-ZuluOnSanction