# Die liggame van drie leerders is gevind nadat hulle skoolbus deur vloedwater meegesleur is in die Dikolini-gebied naby Mthatha in die Oos-Kaap. Inwoners het naby die oewer van die rivier afgekom op die liggame van ‘n meisie en twee seuns. Daar was 13 leerders, nog twee passassiers en die bestuurder in die voertuig. Gister is drie leerders gered waar hulle aan ‘n boom vasgeklou het.
Liggame van drie leerders herwin na skoolbus-tragedie in Dikolinirivier