Skip to content

Lesufi waarsku departementshoofde oor ongebruikte begrotings [KLANK]

# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het ‘n streng waarskuwing gerig aan departementshoofde wat versuim om hul toegekende begrotings te benut en dreig met onmiddellike dissiplinêre stappe en moontlike afdankings. Dit volg nadat 1,2-miljard-rand na die volgende boekjaar oorgerol is. Die premier het ná die Gautengse begrotingsrede gepraat en beklemtoon hierdie soort ondoeltreffendheid sal nie geduld word nie, en eis dat fondse vir noodsaaklike dienslewering gebruik word:

ENG-LesufiOnHOD