Skip to content

Lesufi onthul heldhaftige plan om R320-miljard se beleggings in Gauteng in werksgeleenthede te omskep [KLANK]

# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, het ‘n heldhaftige plan onthul om beleggingsbeloftes van 320-miljard-rand van die provinsie se onlangse beleggingskonferensie in tasbare werksgeleenthede te omskep. Lesufi het op ‘n nuuskonferensie gesê die provinsiale regering sal nou saamwerk met ondernemings en beleggers om projekte te bespoedig wat ekonomiese groei ondersteun en lewensomstandighede en werkskepping verbeter, veral vir jongmense:

ENG LesufiOnBoldPlan