Skip to content

Lesotho se minister van Handel sê verligting van VSA-tariewe mag te laat wees om tekstielsektor te red [KLANK]

# Die minister van Handel van Lesotho, Mokhethi Shelile, waarsku dat die vermindering van Amerikaanse tariewe van 50-persent na 15-persent moontlik te laat is om die land se sukkelende tekstielbedryf te red. Maande van onsekerheid het fabrieksluitings en werksverliese tot gevolg gehad. Dié sektor, Lesotho se hoofuitvoerder en grootste privaatwerkgewer, het staatgemaak op die voordele van die Wet op Groei en Geleenthede vir Afrika. Shelile het aan Reuters bevestig dat 12-duisend werksgeleenthede op die spel is met aankopers wat na lande met laer tariewe, soos Eswatini en Kenia, skuif:

ENG-ShelileOnTariffs