Skip to content

Leo Bozell belowe om Afrikaner-vlugtelingplan te bevorder indien hy as Amerikaanse ambassadeur bevestig word [KLANK]

# Die benoemde ambassadeur, Leo Bozell, het aan die Amerikaanse Senaat se Buitelandse Betrekkinge-komitee gesê indien hy as Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika bevestig word, hy die Suid-Afrikaanse regering sal aanspoor om sy volksmoordsaak teen Israel te laat vaar. Indien sy benoeming deur die komitee goedgekeur word, sal dit vir ‘n volle Senaat-stemming verwys word. Bozell het ook gesê dat hy president Donald Trump se uitnodiging aan wit Afrikaners om skuiling in Amerika te soek, sal ondersteun, en verwys na beweerde rassediskriminasie:

ENG BozellOnPledge