# ‘n Dosent van die Universiteit van die Vrystaat, Nombulelo Shange, sê dis kommerwekkend dat toenemende xenofobiese geweld al meer gerig is op Afrika-burgers al maak hulle ‘n klein deel van die bevolking uit. Buitelanders maak net sowat vier-persent van die land se bevolking uit. Shange sê daar is groter uitdagings in die land met sy korrupsie en swak regering, maar baie ontken daardie probleme en glo die halwe storie dat buitelanders die enkele grootste probleem is:
Dosent van Universiteit van die Vrystaat sê xenofobie bedreig swart Suid-Afrikaners die meeste [KLANK]
ENG ShangeOnXenophoboamp3