Skip to content

Leigh Matthews se familie gekant teen ​​moontlike parool vir Donovan Moodley [KLANK]

# Die familie van die vermoorde Johannesburgse student Leigh Matthews verwerp aanbevelings oor haar moordenaar se moontlike parool. Donovan Moodley is in 2005 skuldig bevind aan moord, ontvoering en afpersing, en is reeds byna 21 jaar agter tralies. Matthews se pa, Rob, het aan SABC News gesê die proses het weer pynlike wonde oopgekrap. Hy beklemtoon daar was geen volledige openbaarmaking van die misdaad of ‘n behoorlike evaluering van die gevaar wat Moodley vir die samelewing inhou nie:

ENG-MatthewsOnMoodley