# Voormalige hoof van die Valke Godfrey Lebeya sê hy het ‘n span gestuur om ‘n operasie by die huis van sakeman Katiso “KT” Molefe in Sandton te verifieer. Lebeya het aan die Madlanga-kommissie gesê hy ken Molefe nie en hy het ‘n oproep van Malcolm X ontvang, wat gesê het mense wat maak asof hulle is Valke, voer ‘n klopjag uit. Lebeya sê hy het senior polisiebeamptes gestuur om die inligting wat oor die operasie ontvang is, te verifieer:
Lebeya bevraagteken ideologieë rondom die klopjag op Katiso Molefe se woning [KLANK]
ENG-LebeyaOnMolefe