Nuus 13:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 November 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika se Verkrygingswet word gekritiseer oor korrupsie-skuiwergate# Sassa stel weer planne bekend vir die landwye ontplooiing van sy gesigsherkenningstelsel om bedrog te voorkom# En, rugby: Senior All Blacks was vies oor die ligte straf vir Damian McKenzie na hy die spanprotokol oortree […]