Goeie Nuus
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 November Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Die Universiteit van die Vrystaat gaan volgende maand ere-doktorsgrade toeken aan twee vooraanstaande persone, Benita Diop en professor Murray Leibbrandt. Diop is die spesiale gesant van die voorsitter van die Afrika-unie se Kommissie oor Vroue, Vrede en Sekerheid en het haar lewe toegewy aan […]