Nuus 08:00
BULLETIN 2 Desember 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Padongelukke kos die ekonomie 205-miljard-rand per jaar# Die Ouditeur-generaal sê staatsamptenare trek steeds voordeel uit staatskontrakte# President Biden skeld sy seun Hunter kwyt # Die minister van Vervoer of Barbara Creecy sê padongelukke het die ekonomie verlede jaar 205-miljard-rand gekos, oftewel 2,74-persent van […]