Goeie Nuus
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Desember Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bioverskeidenheidsinstituut werk saam met die kunstenaar en beeldhouer, Anton Smit, om 15 van sy beeldhouwerke by die Pretoriase nasionale totaniese tuine uit te stal. Smit is veral bekend vir sy enorme brons beelde wat temas soos lyding, versoening, glorie en vergeesteliking […]