Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 4 Desember 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA sê die herontplooiing van minister Simelane is oneerbiedig# Cosatu is ontsteld oor die inkrimping van die land se ekonomie# En Namibië verkies sy eerste vroulike president Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………