Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 5 Desember 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Rise Mzansi kritiseer Ramaphosa omdat hy nie minister Simelane afgedank het nie# Die SABC se nuushoof Moshoeshoe Monare bedank# En rugby: Mpilo Gumede sal die volgende drie wedstryde misloop ná ‘n rooikaart teen Connacht Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………