Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Desember 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA verwelkom die hofbevel oor die verwydering van die Johannesburgse stadsbestuurder # AfriForum se blou- en groendruppel-verslag wys op kommer oor water in Suid-Afrika# En, krieket: Heinrich Klaasen voer die Proteas aan in die T20’s teen Pakistan terwyl Aiden Markram ‘n blaaskans […]