Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 6 Desember 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die SAKP kap die hantering van Janusz Waluś se deportasieplan# Die DA sê die wanfunksionaliteit in die Departement van Justisie lei tot die oorbevolkingskrisis in gevangenisse# En, rugby: Saru-lede keur die privaat beleggingsvoorstel af # Die SAKP is woedend omdat Janusz Waluś […]