Nuus 06:00
BULLETIN 11 Desember 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola sal die VN se sekretaris-generaal António Guterres ontvang# Die DA waarsku oor finansiële verliese weens die OR Tambo-brandstofonderbrekings# En die rassismesaak van die Pretoria High School for Girls word tydelik van die rol geskrap # Die minister van Internasionale Betrekkinge en […]