Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 12 Desember 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Lamola vra vir ‘n inklusiewe wêreldbestuurstelsel# Meer as 500 spaza-winkels in Gauteng is gesluit weens nienakoming# En Siriese rebellevegters het die graf van Bashar al-Assad se pa aan die brand gesteek Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………