Nuus 13:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 17 Desember 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Aktivis sê die twis oor die publisering van matriekuitslae kon buite die hof geskik word# Maatskaplike werkers in Noordwes repatrieer 27 kinderslagoffers van mensehandel na Mosambiek# En, gholf: Amerikaanse spelers sal betaal word om mee te ding in die 2025 Ryderbeker […]