Nuus 11:00
BULLETIN 18 Desember 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ntshavheni waarsku oor ‘n toename in kuberaanvalle# ActionSA sê hy veg bo sy gewigsgrens in die Parlement# En die Verenigde Nasies sê die humanitêre krisis in Oekraïne word net erger # Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, waarsku Suid-Afrika beleef toenemende […]