Nuus 13:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 Desember 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Gesamentlike feestydplan word onthul om voedselveiligheid en onwettige handel aan te pak# Krieket: Die Protea Vroue se kaptein word berispe omdat sy teëpraat in die toets teen Engeland# En, WhatsApp voeg nuwe kenmerke by oproepe voor die feestyd # Die regering […]