Nuus 08:00
BULLETIN 22 Desember 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Oos-Kaapse botsing eis elf lewens# Die ANC veroordeel die jongste gevalle van geslagsgeweld in KwaZulu-Natal# En, die laaste gedrukte uitgawes van Rapport en City Press verskyn vandag # Elf mense is dood, en nog drie is beseer, in ‘n botsing reg van […]