Nuus 14:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 23 Desember 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA sê Minerale en Petroleum-hulpbronne bestee 1,92-miljoen-rand aan lugreise sedert September# Boere is optimisties nadat Botswana sy verbod op groente-invoere ophef# En krieket: Pakistan besluit op Dubai as die neutrale veld vir die Kampioenebekertoernooi # ActionSA het bekendgemaak dat die Ministerie van […]