Nuus 08:00
BULLETIN 30 Desember 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Natjoints sê die regering is standvastig in sy pogings om onwettige mynbedrywighede te stop# ActionSA veroordeel die moord op ‘n misdaadvoorkomings-beampte in Eldoradopark# En, die vliegongeluk op ‘n Suid-Koreaanse lughawe word beskou as die land se ergste binnelandse burgerlike lugvaartramp # Die Nasionale […]