Nuus 14:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa sê die regering vorder met die verwydering van struikelblokke vir vinniger groei en werkskepping# CASAC is beswaard oor politici met ‘n ampsaanklag wat LP’s word# En, krieket: Die Proteas-afrigter besef hulle benodig goeie kompetisie om voor te berei vir die eindstryd […]