Nuus 13:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ANC-jeugliga in Gauteng eis onmiddellike optrede teen die uitvoerende hoof van ‘n akademie oor ‘n studentefooi-krisis# Krieket: Scott Boland en Mitchell Starc verwoes Indië se kolflys en is in beheer in vyfde toets# En, Milaan stel Italië se strengste reëls oor rook […]