Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 13 Januarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ‘n Onderwysaktivis is bekommerd oor die verkoop van matriekuitslae voor die sperdatum# ‘n Tribunaal vind regter Nana Makhubele skuldig aan growwe wangedrag# En Zelenskyy bied aan om gevange Noord-Koreaanse soldate vry te laat in ruil vir Oekraïense soldate Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]