Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 15 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa woon die Mosambiekse presidensiële inhuldiging by# Suid-Afrika sluit die Groblersbrug-grenspos na Botswana weens erge oorstromings# En, tennis: Novak Djokovic word die speler wat die meeste Grand Slam-enkelspelwedstryde speel # President Cyril Ramaphosa is in Maputo vir die inhuldiging van Mosambiek […]