Nuus 07:00
BULLETIN 16 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Israel en Hamas begin Sondag met ‘n tydelike skietstilstand# President Ramaphosa sê die Presidensiële Ekonomiese Adviesraad is belangrik# En die DA beskuldig minister Motsoaledi dat hy NGV bo dokterwerkloosheid stel # Israel en Hamas het ‘n tydelike skietstilstand-ooreenkoms bereik om die oorlog van […]