Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 16 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum en Solidariteit begin met ‘n regsgeding teen die Bela-wet# Vrywilligers in Stilfontein gaan berading ontvang ná die reddingspogings# En, tennis: Tiener-ster uitgeboender by die Australiese Ope in vyfstel-riller # AfriForum, Solidariteit en die Solidariteit Skole-ondersteuningsentrum het met regstappe begin teen die […]