Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 17 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Parlementêre portefeuljekomitee gaan Suid-Afrikaanse banke se uitleenpraktyke ondersoek# Die voormalige Pakistanse premier Imran Khan word tot 14-jaar tronkstraf gevonnis# En, tennis: Aryna Sabalenka wen ‘n taai stryd en vorder na die vierde ronde in Melbourne # Die Parlement se portefeuljekomitee […]