Nuus 17:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 17 Januarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu daag Afriforum uit om regstappe te doen teen die BELA-wet# AfriForum versoek ‘n dringende vergadering om plaasaanvalle aan te pak# En tennis: Carlos Alcaraz beloof om ‘n kangaroe-tatoeëermerk te kry as hy die Australiese Ope wen # Die vakbondfederasie Cosatu verwerp […]