Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 22 Januarie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa skets Suid-Afrika se G20-prioriteite# AfriForum sê die arrestasie van ‘n misdaadbewaarder ontbloot die risiko’s van oorhaastige werwing # En Donald Trump se kripto-geldeenheid stort in duie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………